Frances McDormand

Frances McDormand
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
McDormand in 2015.

Geboortenaam Frances Louise McDormand
Geboorte 23 Junie 1957 (1957-06-23)
Chicago, Illinois, VSA
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1984–tans
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Frances Louise McDormand (gebore 23 Junie 1957) is ’n Amerikaanse aktrise. Sy is een van min wat die "driedubbele kroon" van toneelspel gewen het: ’n Oscar vir die swartkomediefliek Fargo (1996), ’n Tony vir die Broadway-toneelstuk Good People (2011) en ’n Primetime Emmy vir die TV-minireeks Olive Kitteridge (2014). McDormand het ook op die 75ste Golden Globe-toekenningsaand ’n prys gewen vir beste aktrise, vir haar rol in die rolprentdrama Three Billboards Outside Ebbing, Missouri (2017).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search